Ons herstel, onderhou en slyp jou sitrus plukskêre sodat dit skerp, skoon en gereed is vir die volgende plukseisoen.
Hensa bestaan al 15 jaar in die Loskop Vallei-area. Die besigheid is begin deur Sam en Hennie, twee welbekende besigheidsmanne in die omgewing.
In 2023 is Hensa oorgeneem deur Carlo Fourie en Sina Fourie, wat die diens met dieselfde toewyding voortsit vir die boere van die Loskop Vallei.

Na die plukseison kom jou skêre by ons aan in 'n swaar toestand. Ons maak dit weer soos nuut.
Van gebruikte skêre tot netjies verpakte, gediensde plukskêre, in vyf eenvoudige stappe.


Kyk self na die verskil. Bo: skêre soos dit by ons aankom. Onder: dieselfde soort skêre ná diens.

Vul die vorm in en ons kom so gou moontlik terug na jou.